n Praktiesgerigte kursus: voorstelle vir vernuwing

Die onderrig van 'n taal aan die hand van die grammatikavertaal-benadering, word nie meer in die Toegepaste Linguistiek aanvaar nie. Die uitsluitlike aanwending van die lesing as die enigste onderrigmetode is ook verouderd. 'n Pleidooi vir vernuwing ook in die Afrikatale word in hierdie ar...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:South African Journal of African Languages Vol. 14; no. 2; pp. 48 - 58
Main Author: Duyvené de Wit, Helene E.
Format: Journal Article
Language:Afrikaans
English
Published: Taylor & Francis Group 01.01.1994
ISSN:0257-2117, 2305-1159
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Die onderrig van 'n taal aan die hand van die grammatikavertaal-benadering, word nie meer in die Toegepaste Linguistiek aanvaar nie. Die uitsluitlike aanwending van die lesing as die enigste onderrigmetode is ook verouderd. 'n Pleidooi vir vernuwing ook in die Afrikatale word in hierdie artikel gelewer. 'n Kurrikulumontwikkelingsiklus word as 'n rigtingaanwyser in 'n doolhof van navorsingsliteratuur voorgestel. Na aanleiding van die kurrikulumontwikkelingsiklus word aangetoon dat 'n situasie-analise, doelformulering, leerstofseleksie, leerervarings en leergeleenthede, asook evaluering, komponente is wat aandag moet geniet by vernuwing in onderrig.
ISSN:0257-2117
2305-1159
DOI:10.1080/02572117.1994.10587030