n Praktiesgerigte kursus: voorstelle vir vernuwing
Die onderrig van 'n taal aan die hand van die grammatikavertaal-benadering, word nie meer in die Toegepaste Linguistiek aanvaar nie. Die uitsluitlike aanwending van die lesing as die enigste onderrigmetode is ook verouderd. 'n Pleidooi vir vernuwing ook in die Afrikatale word in hierdie ar...
Gespeichert in:
| Veröffentlicht in: | South African Journal of African Languages Jg. 14; H. 2; S. 48 - 58 |
|---|---|
| 1. Verfasser: | |
| Format: | Journal Article |
| Sprache: | Afrikaans Englisch |
| Veröffentlicht: |
Taylor & Francis Group
01.01.1994
|
| ISSN: | 0257-2117, 2305-1159 |
| Online-Zugang: | Volltext |
| Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
| Zusammenfassung: | Die onderrig van 'n taal aan die hand van die grammatikavertaal-benadering, word nie meer in die Toegepaste Linguistiek aanvaar nie. Die uitsluitlike aanwending van die lesing as die enigste onderrigmetode is ook verouderd. 'n Pleidooi vir vernuwing ook in die Afrikatale word in hierdie artikel gelewer. 'n Kurrikulumontwikkelingsiklus word as 'n rigtingaanwyser in 'n doolhof van navorsingsliteratuur voorgestel. Na aanleiding van die kurrikulumontwikkelingsiklus word aangetoon dat 'n situasie-analise, doelformulering, leerstofseleksie, leerervarings en leergeleenthede, asook evaluering, komponente is wat aandag moet geniet by vernuwing in onderrig. |
|---|---|
| ISSN: | 0257-2117 2305-1159 |
| DOI: | 10.1080/02572117.1994.10587030 |