Some aspects of agreement with reference to Zulu
Die toepassing van klassifikasie-kriteria op Zulunaamwoorde soos utamatisi en ugwayi, wat tradisioneel as Klas 1a beskou word, lei tot 'n herindeling van hierdie naamwoorde in Klas 3a. Dit is verder nodig om 'n Klas 9a te onderskei aangesien sekere naamwoorde in Klas 9 soos ifonethiksi en...
Uložené v:
| Vydané v: | SA journal of linguistics = SA tydskrif vir taalkunde Ročník 7; číslo 4; s. 149 - 153 |
|---|---|
| Hlavný autor: | |
| Médium: | Journal Article |
| Jazyk: | Afrikaans |
| Vydavateľské údaje: |
Taylor & Francis Group
01.11.1989
|
| ISSN: | 1011-8063 |
| On-line prístup: | Získať plný text |
| Tagy: |
Pridať tag
Žiadne tagy, Buďte prvý, kto otaguje tento záznam!
|
| Shrnutí: | Die toepassing van klassifikasie-kriteria op Zulunaamwoorde soos utamatisi en ugwayi, wat tradisioneel as Klas 1a beskou word, lei tot 'n herindeling van hierdie naamwoorde in Klas 3a. Dit is verder nodig om 'n Klas 9a te onderskei aangesien sekere naamwoorde in Klas 9 soos ifonethiksi en ibhasi nie 'n nasaal, wat kenmerkend van hierdie naamwoordklas is, bevat nie. Voorts word daarop gewys dat drie verskillende dele van die naamwoordprefiks dien as basis vir die afleiding van die onderskeie kongruensiemorfeme. Laastens word aangevoer dat die demonstratiewe voornaamwoord en kwalifikatiewe/relatiewe partikel van die voile prefiks afgelei is en nie van die ware prefiks nie. |
|---|---|
| ISSN: | 1011-8063 |
| DOI: | 10.1080/10118063.1989.9723802 |