Some aspects of agreement with reference to Zulu

Die toepassing van klassifikasie-kriteria op Zulunaamwoorde soos utamatisi en ugwayi, wat tradisioneel as Klas 1a beskou word, lei tot 'n herindeling van hierdie naamwoorde in Klas 3a. Dit is verder nodig om 'n Klas 9a te onderskei aangesien sekere naamwoorde in Klas 9 soos ifonethiksi en...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:SA journal of linguistics = SA tydskrif vir taalkunde Vol. 7; no. 4; pp. 149 - 153
Main Author: Posthumus, L. C.
Format: Journal Article
Language:Afrikaans
Published: Taylor & Francis Group 01.11.1989
ISSN:1011-8063
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Die toepassing van klassifikasie-kriteria op Zulunaamwoorde soos utamatisi en ugwayi, wat tradisioneel as Klas 1a beskou word, lei tot 'n herindeling van hierdie naamwoorde in Klas 3a. Dit is verder nodig om 'n Klas 9a te onderskei aangesien sekere naamwoorde in Klas 9 soos ifonethiksi en ibhasi nie 'n nasaal, wat kenmerkend van hierdie naamwoordklas is, bevat nie. Voorts word daarop gewys dat drie verskillende dele van die naamwoordprefiks dien as basis vir die afleiding van die onderskeie kongruensiemorfeme. Laastens word aangevoer dat die demonstratiewe voornaamwoord en kwalifikatiewe/relatiewe partikel van die voile prefiks afgelei is en nie van die ware prefiks nie.
ISSN:1011-8063
DOI:10.1080/10118063.1989.9723802