n plaastragedie van selfsug en woede aanmekaargesit
Die eerste sin in Cas Wepener se Syferfontein (2016) verklap reeds dat daar nie veel in hierdie plaasroman ‘gebeur’ nie (bl. 7). ’n Intens haatlike, ou boer met die naam Peet van Jaarsveld bring ’n enkele langnaweek in 1960 alleen op sy bokplaas in die Karoo deur. Die intrige, en dus die appèl, van...
Saved in:
| Published in: | Literator Vol. 38; no. 1; pp. 1 - 2 |
|---|---|
| Main Author: | |
| Format: | Journal Article |
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
AOSIS
21.02.2017
|
| ISSN: | 0258-2279, 2219-8237 |
| Online Access: | Get full text |
| Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | Die eerste sin in Cas Wepener se Syferfontein (2016) verklap reeds dat daar nie veel in hierdie plaasroman ‘gebeur’ nie (bl. 7). ’n Intens haatlike, ou boer met die naam Peet van Jaarsveld bring ’n enkele langnaweek in 1960 alleen op sy bokplaas in die Karoo deur. Die intrige, en dus die appèl, van hierdie boek lê eerder op psigologiese vlak. Peet worstel naamlik met allerlei demone, verwyte en herinneringe – meestal sleg – rakende sy ongelukkige huwelik met Gertruida, wat sowat drie maande vroeër oorlede is. |
|---|---|
| ISSN: | 0258-2279 2219-8237 |