Ys, Rudie van Rensburg

Ys (2018) is Rudie van Rensburg se sesde bydrae tot die steeds groeiende genre van misdaadfiksie in Afrikaans. Die proloog dek met die intrapslag die tafel: ’n Onbekende man word die slagoffer van ’n sluipmoordaanval, iewers naby die Noordpool (vergelyk proloog). Dit skep onmiddellik ’n onweerstaanb...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Vydáno v:Tydskrif vir letterkunde Ročník 56; číslo 1; s. 152 - 154
Hlavní autor: van Heerden, Neil
Médium: Journal Article
Jazyk:afrikánština
Vydáno: Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 01.04.2019
ISSN:0041-476X, 2309-9070
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:Ys (2018) is Rudie van Rensburg se sesde bydrae tot die steeds groeiende genre van misdaadfiksie in Afrikaans. Die proloog dek met die intrapslag die tafel: ’n Onbekende man word die slagoffer van ’n sluipmoordaanval, iewers naby die Noordpool (vergelyk proloog). Dit skep onmiddellik ’n onweerstaanbare raaisel: die leser wonder wie hy is/was, en waarheen die “bloedspoor” sal lei. ’n Lyk op die eerste bladsy is tipies van die konvensionele speurverhaal, maar Ys kan miskien meer geredelik as spanningsfiksie getipeer word aangesien die identiteit en motiewe van die skurke relatief kort daarna verklap word.
ISSN:0041-476X
2309-9070