Die laksman se dogter, Gerda Taljaard
Dit is haas onmoontlik om ’n verwikkelde boek soos Die laksman se dogter deur Gerda Taljaard te parafraseer: deels raaiselfiksie, deels probleemroman, deels “weird fiction” (aldus Cochrane), deels familiesage, en deels “huishoudelike noir” (vergelyk Steinmair). Een manier om die roman te beskryf, is...
Saved in:
| Published in: | Tydskrif vir letterkunde Vol. 56; no. 1; pp. 148 - 150 |
|---|---|
| Main Author: | |
| Format: | Journal Article |
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie
01.04.2019
|
| ISSN: | 0041-476X, 2309-9070 |
| Online Access: | Get full text |
| Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | Dit is haas onmoontlik om ’n verwikkelde boek soos Die laksman se dogter deur Gerda Taljaard te parafraseer: deels raaiselfiksie, deels probleemroman, deels “weird fiction” (aldus Cochrane), deels familiesage, en deels “huishoudelike noir” (vergelyk Steinmair). Een manier om die roman te beskryf, is as ’n soeke na “closure”. Rosaria Roux probeer sin maak van haar dogter, Annalisa, se skynbare selfdood. Was daar egter vuilspel betrokke? Is Annalisa dalk eerder vermoor? Leef sy selfs nog en is almal net ’n rat voor die oë gedraai? |
|---|---|
| ISSN: | 0041-476X 2309-9070 |