Vlakwater, Ingrid Winterbach : resensie

Met Vlakwater (2015) bestendig én verruim Ingrid Winterbach haar reeds indrukwekkende en herhaaldelik bekroonde oeuvre. Ná die "Durban-drieluik" (Die boek vantoeval en toeverlaat, Die benederyk en Die aanspraakvan lewende wesens) speel Vlakwater net soos die "fynbos"-trilogie bes...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Tydskrif vir letterkunde Jg. 53; H. 2; S. 221 - 223
1. Verfasser: Human, Thys
Format: Journal Article
Sprache:Englisch
Veröffentlicht: Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 01.01.2016
ISSN:0041-476X, 2309-9070
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Met Vlakwater (2015) bestendig én verruim Ingrid Winterbach haar reeds indrukwekkende en herhaaldelik bekroonde oeuvre. Ná die "Durban-drieluik" (Die boek vantoeval en toeverlaat, Die benederyk en Die aanspraakvan lewende wesens) speel Vlakwater net soos die "fynbos"-trilogie bestaande uit Klaaglied vir Koos, Erf en Belemmering in die Wes-Kaap af. In 'n gedeelde tydruimtemet Stellenbosch, Tamboerskloof en die Weskus as belangrikste koördinate, wissel twee verhaallyne mekaar af terwyl hulle progressief nader aan mekaar beweeg, maar nooit werklik kruis nie.
ISSN:0041-476X
2309-9070