Vlakwater, Ingrid Winterbach : resensie

Met Vlakwater (2015) bestendig én verruim Ingrid Winterbach haar reeds indrukwekkende en herhaaldelik bekroonde oeuvre. Ná die "Durban-drieluik" (Die boek vantoeval en toeverlaat, Die benederyk en Die aanspraakvan lewende wesens) speel Vlakwater net soos die "fynbos"-trilogie bes...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:Tydskrif vir letterkunde Vol. 53; no. 2; pp. 221 - 223
Main Author: Human, Thys
Format: Journal Article
Language:English
Published: Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 01.01.2016
ISSN:0041-476X, 2309-9070
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Met Vlakwater (2015) bestendig én verruim Ingrid Winterbach haar reeds indrukwekkende en herhaaldelik bekroonde oeuvre. Ná die "Durban-drieluik" (Die boek vantoeval en toeverlaat, Die benederyk en Die aanspraakvan lewende wesens) speel Vlakwater net soos die "fynbos"-trilogie bestaande uit Klaaglied vir Koos, Erf en Belemmering in die Wes-Kaap af. In 'n gedeelde tydruimtemet Stellenbosch, Tamboerskloof en die Weskus as belangrikste koördinate, wissel twee verhaallyne mekaar af terwyl hulle progressief nader aan mekaar beweeg, maar nooit werklik kruis nie.
ISSN:0041-476X
2309-9070