Al die lieflike dade, Charl-Pierre Naudé : resensie

Die omvangryke digbundel Al die lieflike dade messel die oeuvre van Charl-Pierre Naudé stewig vas binne die klein muur van belangrike eietydse digters in Afrikaans. Met 53 lang en verwikkelde gedigte oor die relatiwiteit van die menslike geworpenheid in die bestaan, oor die onsekere ingeplaasdheid v...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Vydáno v:Tydskrif vir letterkunde Ročník 53; číslo 2; s. 228 - 230
Hlavní autor: Visagie, Andries
Médium: Journal Article
Jazyk:angličtina
Vydáno: Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 01.01.2016
ISSN:0041-476X, 2309-9070
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:Die omvangryke digbundel Al die lieflike dade messel die oeuvre van Charl-Pierre Naudé stewig vas binne die klein muur van belangrike eietydse digters in Afrikaans. Met 53 lang en verwikkelde gedigte oor die relatiwiteit van die menslike geworpenheid in die bestaan, oor die onsekere ingeplaasdheid van dinge wat so dikwels anders skyn te wees as wat hulle op die oog af voorkom, bied Al die lieflike dade ernstige nadenke oor etiese maniere van wees en waarneem. Deurgaans is die spesifiek poëtiese oorweging van hierdie filosofiese en selfs teologiese vraagstellings die sentrale fokus sodat die bundel geensins 'n blote wysgerige traktaat in digvorm word nie.
ISSN:0041-476X
2309-9070