Hennie Aucamp (1934-2014) : huldeblyk
In die laaste jare van sy lewe het Hennie Aucamp met 'n soort gedrewenheid die een publikasie ná die ander die lig laat sien asof hy duidelik daarvan bewus was dat sy dae min geword het vir die afhandeling van sy laaste paar skryfprojekte. Die digbundel Skulp, voorlopig laaste boek uit sy pen,...
Uloženo v:
| Vydáno v: | Tydskrif vir letterkunde Ročník 52; číslo 1; s. 215 - 216 |
|---|---|
| Hlavní autor: | |
| Médium: | Journal Article |
| Jazyk: | afrikánština |
| Vydáno: |
Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie
01.09.2015
|
| ISSN: | 0041-476X, 2309-9070 |
| On-line přístup: | Získat plný text |
| Tagy: |
Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
|
| Shrnutí: | In die laaste jare van sy lewe het Hennie Aucamp met 'n soort gedrewenheid die een publikasie ná die ander die lig laat sien asof hy duidelik daarvan bewus was dat sy dae min geword het vir die afhandeling van sy laaste paar skryfprojekte. Die digbundel Skulp, voorlopig laaste boek uit sy pen, word juis elders in hierdie uitgawe van Tydskrif vir letterkunde geresenseer, maar dit is goed moontlik dat daar in sy nalatenskap nog talle manuskripte is wat mettertyd die lig kan sien. Hoewel Aucamp enkele van sy dagboeke waaronder Gekaapte tyd (1996) vir publikasie beskikbaar gestel het, is dit bekend dat hy sedert sy jeug getrou dagboek gehou het. Aucamp het sy dokumente noukeurig laat bewaar in die J. S. Gerickebiblioteek van die Universiteit van Stellenbosch en daar is ongetwyfeld nog baie stof wat wag op die ondernemende redakteur en navorser. |
|---|---|
| ISSN: | 0041-476X 2309-9070 |