Karel Schoeman se kreatiewe oeuvre en die kuns van sterwe
Karel Schoeman is as mens nie onbekend met liturgie óf pastoraat nie, inteendeel. In sy outobiografie Die laaste Afrikaanse boek (Schoeman, 2002) bied hy insig op die tyd wat hy in kloosters in Ierland spandeer het,10 asook sy teologiese studies aan St. John Vianney Rooms Katolieke Seminarie in Wate...
Uloženo v:
| Vydáno v: | Die Reis Gaan Inwaarts s. 12 |
|---|---|
| Hlavní autor: | |
| Médium: | Kapitola |
| Jazyk: | afrikánština |
| Vydáno: |
South Africa
African Sun Media
01.07.2017
|
| Vydání: | 1 |
| ISBN: | 1928355145, 9781928355144 |
| On-line přístup: | Získat plný text |
| Tagy: |
Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
|
| Shrnutí: | Karel Schoeman is as mens nie onbekend met liturgie óf pastoraat nie, inteendeel. In sy outobiografie Die laaste Afrikaanse boek (Schoeman, 2002) bied hy insig op die tyd wat hy in kloosters in Ierland spandeer het,10 asook sy teologiese studies aan St. John Vianney Rooms Katolieke Seminarie in Waterkloof, Pretoria (NALN pamflet, 2007:1; sien ook Burger & Van Vuuren, 2002:14). Schoeman (2002a:153) wys self in sy outobiografie daarop dat hy reeds op elfjarige ouderdom in die Rooms-Katolieke Kerk begin belangstel het en hy vermoed dat die vernaamste redes “’n behoefte aan kleur en skouspel” was, asook “die aanskoulikheid en geheimsinnigheid van |
|---|---|
| ISBN: | 1928355145 9781928355144 |
| DOI: | 10.2307/j.ctv1nzfwhh.5 |

