Karel Schoeman se kreatiewe oeuvre en die kuns van sterwe

Karel Schoeman is as mens nie onbekend met liturgie óf pastoraat nie, inteendeel. In sy outobiografie Die laaste Afrikaanse boek (Schoeman, 2002) bied hy insig op die tyd wat hy in kloosters in Ierland spandeer het,10 asook sy teologiese studies aan St. John Vianney Rooms Katolieke Seminarie in Wate...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:Die Reis Gaan Inwaarts p. 12
Main Author: Wepener, Cas
Format: Book Chapter
Language:Afrikaans
Published: South Africa African Sun Media 01.07.2017
Edition:1
ISBN:1928355145, 9781928355144
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Karel Schoeman is as mens nie onbekend met liturgie óf pastoraat nie, inteendeel. In sy outobiografie Die laaste Afrikaanse boek (Schoeman, 2002) bied hy insig op die tyd wat hy in kloosters in Ierland spandeer het,10 asook sy teologiese studies aan St. John Vianney Rooms Katolieke Seminarie in Waterkloof, Pretoria (NALN pamflet, 2007:1; sien ook Burger & Van Vuuren, 2002:14). Schoeman (2002a:153) wys self in sy outobiografie daarop dat hy reeds op elfjarige ouderdom in die Rooms-Katolieke Kerk begin belangstel het en hy vermoed dat die vernaamste redes “’n behoefte aan kleur en skouspel” was, asook “die aanskoulikheid en geheimsinnigheid van
ISBN:1928355145
9781928355144
DOI:10.2307/j.ctv1nzfwhh.5