Inleiding Om dood te gaan, is eintlik nie so moeilik nie
Die enigsins ironiese opskrif ‘Om dood te gaan, is eintlik nie so moeilik nie’, kom uit die mond van die karakter Dokter Kellner in Karel Schoeman se roman ’n Ander land. Dit is ’n uitspraak teenoor die hoofkarakter Versluis en ingebed in ’n groter gesprek tussen die twee karakters. “Om die verskyns...
Uložené v:
| Vydané v: | Die Reis Gaan Inwaarts s. 1 |
|---|---|
| Hlavný autor: | |
| Médium: | Kapitola |
| Jazyk: | Afrikaans |
| Vydavateľské údaje: |
South Africa
African Sun Media
01.07.2017
|
| Vydanie: | 1 |
| ISBN: | 1928355145, 9781928355144 |
| On-line prístup: | Získať plný text |
| Tagy: |
Pridať tag
Žiadne tagy, Buďte prvý, kto otaguje tento záznam!
|
| Shrnutí: | Die enigsins ironiese opskrif ‘Om dood te gaan, is eintlik nie so moeilik nie’, kom uit die mond van die karakter Dokter Kellner in Karel Schoeman se roman ’n Ander land. Dit is ’n uitspraak teenoor die hoofkarakter Versluis en ingebed in ’n groter gesprek tussen die twee karakters.
“Om die verskynsel van die dood te aanvaar; om die beginsel te aanvaar dat jy self ook moet doodgaan; om jou eie persoonlike sterfte te aanvaar namate dit geleidelik nader – elkeen van hierdie stadiums is ’n nuwe krisis, en wanneer die tyd dan uiteindelik aanbreek om te sterwe, is die |
|---|---|
| ISBN: | 1928355145 9781928355144 |
| DOI: | 10.2307/j.ctv1nzfwhh.4 |

