Die Kaapse Helpmekaar c.1916-c.2014 Bemiddelaar in Afrikaner opheffing, selfrespek en respektabiliteit

Die boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, ’n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
1. Verfasser: ANTON EHLERS
Format: E-Book
Sprache:Afrikaans
Veröffentlicht: African Sun Media 06.06.2018
Ausgabe:1
Schlagworte:
ISBN:1928357784, 9781928357780
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Die boek beoog om die verhaal van die Kaapse Helpmekaar as katalisator in die ekonomiese opheffing van Afrikaners in die vaarwater van die Rebellie van 1914-15 te vertel. In die proses was die Kaapse Helpmekaar, met sy fokus op opvoeding en onderwys, ’n bemiddelaar in Afrikaner-opheffing, selfrespek en aansien. Dit was dus ’n fasiliteerder van Afrikaner sosiale mobiliteit. As ’n kredietverskaffer vir tersiêre opleiding van Afrikaanse studente vir meer as ’n honderd jaar, verteenwoordig dié verhaal in ’n sekere sin die verhaal van Afrikaners – van hul armblanke-status in die vroeg 20ste eeu tot vooruitstrewende burgers van die kapitalistiese verbruikerskultuur van die 21ste eeu. Die verhaal van die Kaapse Helpmekaar resoneer in die sin ook met die huidige debatte rondom die finansiering van tersiêre onderrig. Dit verskaf ’n Afrikaner-antwoord op ’n 20ste eeuse #feesmustfall-uitdaging wat, ten spyte van die verskil in konteks, ’n templaat en ’n benadering voorhou waarby ’n 21ste eeuse Suid-Afrika steeds baat kan vind.
ISBN:1928357784
9781928357780
DOI:10.2307/j.ctv1nzfz59