Die reis gaan inwaarts Die kuns van sterwe in kreatiewe werke van Karel Schoeman

“By Schoeman word individuasie nie ’n selfsugtige wegkeer van die realiteit nie – daarvoor is sy werk té betrokke by die situasies van die dag. Maar dit help om afstand te skep. Die onthegting van die omringende is nie ’n selfsugtige inkeer na binne nie, nie ’n verlammende onttrekking nie, maar ’n i...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Hlavní autor: Wepener, Cas
Médium: E-kniha
Jazyk:afrikánština
Vydáno: Stellenbosch African Sun Media 2017
Vydání:1
Témata:
ISBN:1928355145, 9781928355144, 9781928355151, 1928355153
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:“By Schoeman word individuasie nie ’n selfsugtige wegkeer van die realiteit nie – daarvoor is sy werk té betrokke by die situasies van die dag. Maar dit help om afstand te skep. Die onthegting van die omringende is nie ’n selfsugtige inkeer na binne nie, nie ’n verlammende onttrekking nie, maar ’n inwaartse reis wat stimuleer tot kreatiewe ondersoek van die onbewuste. Die romans neem die leser op daardie stille reis. Hulle bied ervarings van ’n ontmoeting met die stilte, met die self. Hierdie werk van Wepener slaag daarin om iets van hierdie proses en inwaartse reis te verduidelik, sonder om voorskriftelik of moraliserend te raak. Juis daarom gee Wepener uiteindelik op ’n praktiese manier leiding aan diegene wat met die dood gekonfronteer word." Vanuit die Voorwoord deur Willie Burger, Mei 2017
ISBN:1928355145
9781928355144
9781928355151
1928355153
DOI:10.2307/j.ctv1nzfwhh