Karel Schoeman en die kuns van sterwe

Ek het besluit dat ek graag iets oor die kuns van sterwe, oftewel ars moriendi, in Karel Schoeman se werk wil sê, spesifiek ook oor hoe dit saamhang met die sogenaamde inwaartse reis. Gerrit Olivier merk ten opsigte van Schoeman se werk op: “[O]m dit enigsins sinvol te benader, moet ’n mens kyk na d...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Vydáno v:Tydskrif vir letterkunde Ročník 54; číslo 2; s. 163 - 166
Hlavní autor: Wepener, Cas
Médium: Journal Article
Jazyk:afrikánština
Vydáno: Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 01.09.2017
Tydskrif vir Letterkunde Association
Témata:
ISSN:0041-476X, 2309-9070
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:Ek het besluit dat ek graag iets oor die kuns van sterwe, oftewel ars moriendi, in Karel Schoeman se werk wil sê, spesifiek ook oor hoe dit saamhang met die sogenaamde inwaartse reis. Gerrit Olivier merk ten opsigte van Schoeman se werk op: “[O]m dit enigsins sinvol te benader, moet ’n mens kyk na die rol wat taal en optekening, die uitreiking na menslike kontak, en ten slotte die dood by Schoeman speel” (36). Alreeds in Schoeman se debuut, Veldslag, lê die tema van sterwe soos ’n saadkorrel wat in die verdere verloop van sy oeuvre ontkiem en in sy latere werke bykans soos ’n koringaar groei. Met sy afsterwe is my huldeblyk aan hom veral ook ’n huldeblyk vir die wyse waarop hy hierdie tema, ’n tema wat in ons eie dag vir baie ’n taboe is, dapper en met diepgang vir etlike dekades lank verken het.
ISSN:0041-476X
2309-9070
DOI:10.17159/2309-9070/tvl.v.54i2.2730