Karel Schoeman en die kuns van sterwe

Ek het besluit dat ek graag iets oor die kuns van sterwe, oftewel ars moriendi, in Karel Schoeman se werk wil sê, spesifiek ook oor hoe dit saamhang met die sogenaamde inwaartse reis. Gerrit Olivier merk ten opsigte van Schoeman se werk op: “[O]m dit enigsins sinvol te benader, moet ’n mens kyk na d...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:Tydskrif vir letterkunde Vol. 54; no. 2; pp. 163 - 166
Main Author: Wepener, Cas
Format: Journal Article
Language:Afrikaans
Published: Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie 01.09.2017
Tydskrif vir Letterkunde Association
Subjects:
ISSN:0041-476X, 2309-9070
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Ek het besluit dat ek graag iets oor die kuns van sterwe, oftewel ars moriendi, in Karel Schoeman se werk wil sê, spesifiek ook oor hoe dit saamhang met die sogenaamde inwaartse reis. Gerrit Olivier merk ten opsigte van Schoeman se werk op: “[O]m dit enigsins sinvol te benader, moet ’n mens kyk na die rol wat taal en optekening, die uitreiking na menslike kontak, en ten slotte die dood by Schoeman speel” (36). Alreeds in Schoeman se debuut, Veldslag, lê die tema van sterwe soos ’n saadkorrel wat in die verdere verloop van sy oeuvre ontkiem en in sy latere werke bykans soos ’n koringaar groei. Met sy afsterwe is my huldeblyk aan hom veral ook ’n huldeblyk vir die wyse waarop hy hierdie tema, ’n tema wat in ons eie dag vir baie ’n taboe is, dapper en met diepgang vir etlike dekades lank verken het.
ISSN:0041-476X
2309-9070
DOI:10.17159/2309-9070/tvl.v.54i2.2730