A QUALITY ASSURANCE FRAMEWORK FOR SULPHONIC ACID-COATED SAND USED IN 3D PRINTING APPLICATIONS

Die behoefte van maatskappye om 'n gehaltebestuur strategie aan te neem het onlangs noemenswaardig toegeneem as gevolg van globale mededinging en meer veeleisende kliente. Dit is belangrik om gehalte deurgaans met die produk lewensiklus te integreer, insluitend tydens die ontwerpfase. Die doel...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:South African journal of industrial engineering Vol. 31; no. 3; pp. 218 - 229
Main Authors: van Tonder, Malan, de Beer, Deon Johan, Wichers, Harry
Format: Journal Article
Language:English
Published: Bedfordview South African Institute for Industrial Engineering 01.11.2020
The Southern African Institute for Industrial Engineering
Subjects:
ISSN:2224-7890, 1012-277X, 2224-7890
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Die behoefte van maatskappye om 'n gehaltebestuur strategie aan te neem het onlangs noemenswaardig toegeneem as gevolg van globale mededinging en meer veeleisende kliente. Dit is belangrik om gehalte deurgaans met die produk lewensiklus te integreer, insluitend tydens die ontwerpfase. Die doel van hierdie artikel is die ontwikkeling van П gehalteversekeringsraamwerk vir die plaaslike produksie van chemiesbedekte sand wat in die Voxeljet VX1000 drukproses gebruik word. Die raamwerk kan gebruik word as die basiese struktuur om die noodsaaklike prosesse, prosedures en instruksies te ontwikkel om die gehalte van die plaaslik vervaardigde sand te verseker.
Bibliography:ObjectType-Article-1
SourceType-Scholarly Journals-1
ObjectType-Feature-2
content type line 14
ISSN:2224-7890
1012-277X
2224-7890
DOI:10.7166/31-3-2447