A QUALITY ASSURANCE FRAMEWORK FOR SULPHONIC ACID-COATED SAND USED IN 3D PRINTING APPLICATIONS
Die behoefte van maatskappye om 'n gehaltebestuur strategie aan te neem het onlangs noemenswaardig toegeneem as gevolg van globale mededinging en meer veeleisende kliente. Dit is belangrik om gehalte deurgaans met die produk lewensiklus te integreer, insluitend tydens die ontwerpfase. Die doel...
Uloženo v:
| Vydáno v: | South African journal of industrial engineering Ročník 31; číslo 3; s. 218 - 229 |
|---|---|
| Hlavní autoři: | , , |
| Médium: | Journal Article |
| Jazyk: | angličtina |
| Vydáno: |
Bedfordview
South African Institute for Industrial Engineering
01.11.2020
The Southern African Institute for Industrial Engineering |
| Témata: | |
| ISSN: | 2224-7890, 1012-277X, 2224-7890 |
| On-line přístup: | Získat plný text |
| Tagy: |
Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
|
| Shrnutí: | Die behoefte van maatskappye om 'n gehaltebestuur strategie aan te neem het onlangs noemenswaardig toegeneem as gevolg van globale mededinging en meer veeleisende kliente. Dit is belangrik om gehalte deurgaans met die produk lewensiklus te integreer, insluitend tydens die ontwerpfase. Die doel van hierdie artikel is die ontwikkeling van П gehalteversekeringsraamwerk vir die plaaslike produksie van chemiesbedekte sand wat in die Voxeljet VX1000 drukproses gebruik word. Die raamwerk kan gebruik word as die basiese struktuur om die noodsaaklike prosesse, prosedures en instruksies te ontwikkel om die gehalte van die plaaslik vervaardigde sand te verseker. |
|---|---|
| Bibliografie: | ObjectType-Article-1 SourceType-Scholarly Journals-1 ObjectType-Feature-2 content type line 14 |
| ISSN: | 2224-7890 1012-277X 2224-7890 |
| DOI: | 10.7166/31-3-2447 |