Sepedi versleer: Funksies van herhaling en segmentele rym
'n Bespreking van die funksies van rym en herhaling moet onderskei tussen (a) essensiële verseenhede, d.i. die interafhanklike dele en die sin wat die volledige vers of gedig is, en (b) die addisionele eenhede, soos die stansa, die gedig en die siklus. Binne die essensiële eenhede bewerkstellig...
Uloženo v:
| Vydáno v: | South African Journal of African Languages Ročník 22; číslo 2; s. 105 - 112 |
|---|---|
| Hlavní autor: | |
| Médium: | Journal Article |
| Jazyk: | afrikánština angličtina |
| Vydáno: |
Taylor & Francis Group
01.01.2002
|
| ISSN: | 0257-2117, 2305-1159 |
| On-line přístup: | Získat plný text |
| Tagy: |
Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
|
| Shrnutí: | 'n Bespreking van die funksies van rym en herhaling moet onderskei tussen (a) essensiële verseenhede, d.i. die interafhanklike dele en die sin wat die volledige vers of gedig is, en (b) die addisionele eenhede, soos die stansa, die gedig en die siklus. Binne die essensiële eenhede bewerkstellig rym en herhaling simmetrie. In die stansa en die gedig determineer rym simmetrie asook die grens tussen die interafhanklike eenhede. Herhaling het egter geen ander funksie as simmetrie nie behalwe wanneer die segment wat herhaal word 'n woordstam, woord of frase wat as rymsegment gebruik word, uitmaak. Herhaling bepaal ook die grens tussen die interafhanklike eenhede binne die addisionele verseenheid wanneer dit die volledige gedig uitmaak. |
|---|---|
| ISSN: | 0257-2117 2305-1159 |
| DOI: | 10.1080/02572117.2002.10587501 |