Sepedi versleer: Funksies van herhaling en segmentele rym

'n Bespreking van die funksies van rym en herhaling moet onderskei tussen (a) essensiële verseenhede, d.i. die interafhanklike dele en die sin wat die volledige vers of gedig is, en (b) die addisionele eenhede, soos die stansa, die gedig en die siklus. Binne die essensiële eenhede bewerkstellig...

Celý popis

Uložené v:
Podrobná bibliografia
Vydané v:South African Journal of African Languages Ročník 22; číslo 2; s. 105 - 112
Hlavný autor: Groenewald, P S
Médium: Journal Article
Jazyk:Afrikaans
English
Vydavateľské údaje: Taylor & Francis Group 01.01.2002
ISSN:0257-2117, 2305-1159
On-line prístup:Získať plný text
Tagy: Pridať tag
Žiadne tagy, Buďte prvý, kto otaguje tento záznam!
Popis
Shrnutí:'n Bespreking van die funksies van rym en herhaling moet onderskei tussen (a) essensiële verseenhede, d.i. die interafhanklike dele en die sin wat die volledige vers of gedig is, en (b) die addisionele eenhede, soos die stansa, die gedig en die siklus. Binne die essensiële eenhede bewerkstellig rym en herhaling simmetrie. In die stansa en die gedig determineer rym simmetrie asook die grens tussen die interafhanklike eenhede. Herhaling het egter geen ander funksie as simmetrie nie behalwe wanneer die segment wat herhaal word 'n woordstam, woord of frase wat as rymsegment gebruik word, uitmaak. Herhaling bepaal ook die grens tussen die interafhanklike eenhede binne die addisionele verseenheid wanneer dit die volledige gedig uitmaak.
ISSN:0257-2117
2305-1159
DOI:10.1080/02572117.2002.10587501