Die onderrig van taalhandelinge: voorstelle met betrekking tot metodologie
Ten einde die problematiek ten opsigte van die onderrig van taalhandelinge te oorkom, word metodes voorgestel wat korreleer met die wyse waarop die leerproses by volwassenes plaasvind. Die eienskappe van kommunikatiewe onderrig word uiteengesit. Dit word opgevolg deur 'n uiteensetting van onder...
Uložené v:
| Vydané v: | South African Journal of African Languages Ročník 17; číslo 1; s. 22 - 33 |
|---|---|
| Hlavní autori: | , |
| Médium: | Journal Article |
| Jazyk: | Afrikaans English |
| Vydavateľské údaje: |
Taylor & Francis Group
01.01.1997
|
| ISSN: | 0257-2117, 2305-1159 |
| On-line prístup: | Získať plný text |
| Tagy: |
Pridať tag
Žiadne tagy, Buďte prvý, kto otaguje tento záznam!
|
| Shrnutí: | Ten einde die problematiek ten opsigte van die onderrig van taalhandelinge te oorkom, word metodes voorgestel wat korreleer met die wyse waarop die leerproses by volwassenes plaasvind. Die eienskappe van kommunikatiewe onderrig word uiteengesit. Dit word opgevolg deur 'n uiteensetting van onderrigmetodes wat onder meer die volgende insluit: samestelling van 'n vloeidiagram; redigering van taalhandelinge; aanduiding of taalhandelinge formeel of informeel is; uitwysing van irrelevante woorde; transformasie; uitbreiding; integrasie; herformulering; sametrekking; eggo van taalhandelinge; soeke na onpare; voorsiening van ontbrekende inligting; diktee; konstruering van 'n dialoog na aanleiding van 'n parafrase en 'n sekwensie van prente; en, ten slotte, 'n rolspel. |
|---|---|
| ISSN: | 0257-2117 2305-1159 |
| DOI: | 10.1080/02572117.1997.10587159 |