Ntlo ya monna yo mongwe as moraliteitstorie
Nilo ya monna yo mongwe deur Lebopa is een van die bevredigendste saamgestelde speurverhale in Sepedi. Die verhaal vorm 'n verweefde netwerk van gegewens wat tot 'n verrassende ontknoping lei. Die skokeffek waarmee die verhaal eindig word deur twee basiese storievertelstrategieë bewerkstel...
Uložené v:
| Vydané v: | South African Journal of African Languages Ročník 22; číslo 1; s. 21 - 27 |
|---|---|
| Hlavný autor: | |
| Médium: | Journal Article |
| Jazyk: | Afrikaans |
| Vydavateľské údaje: |
Taylor & Francis Group
01.01.2002
|
| ISSN: | 0257-2117, 2305-1159 |
| On-line prístup: | Získať plný text |
| Tagy: |
Pridať tag
Žiadne tagy, Buďte prvý, kto otaguje tento záznam!
|
| Shrnutí: | Nilo ya monna yo mongwe deur Lebopa is een van die bevredigendste saamgestelde speurverhale in Sepedi. Die verhaal vorm 'n verweefde netwerk van gegewens wat tot 'n verrassende ontknoping lei. Die skokeffek waarmee die verhaal eindig word deur twee basiese storievertelstrategieë bewerkstellig, naamlik, (a) die gebruik van 'n naamlose Verteiler wat sake waameem en weergee, maar sonder om die geheime mag te benoem wat die gebeure laat plaasvind, en (b) die vertragrag van die openbaarmaking van die ware aard van die kritiese omstandighede wat die probleemsituasie omgewe wat deur Lebopa bespreek word. |
|---|---|
| ISSN: | 0257-2117 2305-1159 |
| DOI: | 10.1080/02572117.2002.10587495 |