Some aspects of agreement with reference to Zulu

Die toepassing van klassifikasie-kriteria op Zulunaamwoorde soos utamatisi en ugwayi, wat tradisioneel as Klas 1a beskou word, lei tot 'n herindeling van hierdie naamwoorde in Klas 3a. Dit is verder nodig om 'n Klas 9a te onderskei aangesien sekere naamwoorde in Klas 9 soos ifonethiksi en...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Vydáno v:SA journal of linguistics = SA tydskrif vir taalkunde Ročník 7; číslo 4; s. 149 - 153
Hlavní autor: Posthumus, L. C.
Médium: Journal Article
Jazyk:afrikánština
Vydáno: Taylor & Francis Group 01.11.1989
ISSN:1011-8063
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:Die toepassing van klassifikasie-kriteria op Zulunaamwoorde soos utamatisi en ugwayi, wat tradisioneel as Klas 1a beskou word, lei tot 'n herindeling van hierdie naamwoorde in Klas 3a. Dit is verder nodig om 'n Klas 9a te onderskei aangesien sekere naamwoorde in Klas 9 soos ifonethiksi en ibhasi nie 'n nasaal, wat kenmerkend van hierdie naamwoordklas is, bevat nie. Voorts word daarop gewys dat drie verskillende dele van die naamwoordprefiks dien as basis vir die afleiding van die onderskeie kongruensiemorfeme. Laastens word aangevoer dat die demonstratiewe voornaamwoord en kwalifikatiewe/relatiewe partikel van die voile prefiks afgelei is en nie van die ware prefiks nie.
ISSN:1011-8063
DOI:10.1080/10118063.1989.9723802