Huldeblyk aan ’n blymoedige gewer, Danie Botha (Ed.)
Na Hennie Aucamp se dood op 21 Maart 2014, slegs twee maande na sy 80ste verjaarsdag, is die lewe en werk van dié gevierde skrywer op talle platforms en vanuit verskillende oorde gehuldig. Toe Danie Botha aan die einde van 2014 op voorstel van Nicol Stassen besluit het om as samesteller op te tree v...
Gespeichert in:
| Veröffentlicht in: | Literator Jg. 38; H. 1; S. 1 - 2 |
|---|---|
| 1. Verfasser: | |
| Format: | Journal Article |
| Sprache: | Afrikaans |
| Veröffentlicht: |
AOSIS
21.02.2017
|
| ISSN: | 0258-2279, 2219-8237 |
| Online-Zugang: | Volltext |
| Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
| Zusammenfassung: | Na Hennie Aucamp se dood op 21 Maart 2014, slegs twee maande na sy 80ste verjaarsdag, is die lewe en werk van dié gevierde skrywer op talle platforms en vanuit verskillende oorde gehuldig. Toe Danie Botha aan die einde van 2014 op voorstel van Nicol Stassen besluit het om as samesteller op te tree vir ‘’n huldigingsbundel aan Hennie Aucamp’, het hy egter besluit dat letterkundige bydraes met ontledings van Aucamp se werk buite die raamwerk van so ’n projek sou val. Hy was eerder geïnteresseerd in die persoonlike herinneringe van mense wat ‘baie betrokke’ by Aucamp was en het spesifiek ‘vertellings in enige trant aangevra; ook gedigte, foto’s en ander illustrasiemateriaal’. |
|---|---|
| ISSN: | 0258-2279 2219-8237 |