Kobra, Deon Meyer : resensie
Wanneer kaptein Bennie Griessel aan die begin van Deon Meyer se tiende roman, Kobra, na 'n bloedbad by 'n gastehuis buite Franschhoek ontbied word, kan hy hom beswaarlik indink watter komplekse wendings dié moordsaak in die loop van 385 bladsye gaan neem. Geswore Deon Meyer-aanhangers sou...
Saved in:
| Published in: | Tydskrif vir letterkunde Vol. 52; no. 1; pp. 249 - 251 |
|---|---|
| Main Author: | |
| Format: | Journal Article |
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie
01.09.2015
|
| ISSN: | 0041-476X, 2309-9070 |
| Online Access: | Get full text |
| Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | Wanneer kaptein Bennie Griessel aan die begin van Deon Meyer se tiende roman, Kobra, na 'n bloedbad by 'n gastehuis buite Franschhoek ontbied word, kan hy hom beswaarlik indink watter komplekse wendings dié moordsaak in die loop van 385 bladsye gaan neem. Geswore Deon Meyer-aanhangers sou waarskynlik niks minder van 'n nuwe roman van dié misdaadskrywer verwag nie. |
|---|---|
| ISSN: | 0041-476X 2309-9070 |