Die kern van die kriterium

Gegewe die vraag hoe Schoeman diegene wat die kuns van sterwe beoefen as liturge of pastors uitbeeld, en verder ook presies wat die kriterium is waarvolgens geoordeel kan word of ’n karakter daardie kuns beter of slegter beoefen, kan met goeie reg gevra word wat die kernelemente van daardie kriteriu...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Die Reis Gaan Inwaarts S. 193
1. Verfasser: Wepener, Cas
Format: Buchkapitel
Sprache:Afrikaans
Veröffentlicht: South Africa African Sun Media 01.07.2017
Ausgabe:1
ISBN:1928355145, 9781928355144
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:Gegewe die vraag hoe Schoeman diegene wat die kuns van sterwe beoefen as liturge of pastors uitbeeld, en verder ook presies wat die kriterium is waarvolgens geoordeel kan word of ’n karakter daardie kuns beter of slegter beoefen, kan met goeie reg gevra word wat die kernelemente van daardie kriterium is en wat dit behels. In die lig van die bestudering van die teksture van die drie gekose werke wat in Hoofstukke 3, 4 en 5 behandel is, asook die bykomende gegewens verkry uit sy outobiografie en ook van die ander stemme wat in Hoofstuk 6 bespreek is, kan genoem
ISBN:1928355145
9781928355144
DOI:10.2307/j.ctv1nzfwhh.11