Die kern van die kriterium
Gegewe die vraag hoe Schoeman diegene wat die kuns van sterwe beoefen as liturge of pastors uitbeeld, en verder ook presies wat die kriterium is waarvolgens geoordeel kan word of ’n karakter daardie kuns beter of slegter beoefen, kan met goeie reg gevra word wat die kernelemente van daardie kriteriu...
Saved in:
| Published in: | Die Reis Gaan Inwaarts p. 193 |
|---|---|
| Main Author: | |
| Format: | Book Chapter |
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
South Africa
African Sun Media
01.07.2017
|
| Edition: | 1 |
| ISBN: | 1928355145, 9781928355144 |
| Online Access: | Get full text |
| Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | Gegewe die vraag hoe Schoeman diegene wat die kuns van sterwe beoefen as liturge of pastors uitbeeld, en verder ook presies wat die kriterium is waarvolgens geoordeel kan word of ’n karakter daardie kuns beter of slegter beoefen, kan met goeie reg gevra word wat die kernelemente van daardie kriterium is en wat dit behels. In die lig van die bestudering van die teksture van die drie gekose werke wat in Hoofstukke 3, 4 en 5 behandel is, asook die bykomende gegewens verkry uit sy outobiografie en ook van die ander stemme wat in Hoofstuk 6 bespreek is, kan genoem |
|---|---|
| ISBN: | 1928355145 9781928355144 |
| DOI: | 10.2307/j.ctv1nzfwhh.11 |

