Nawoord

“Alle mense is soos alle ander mense, soos geen ander mense nie en soos sommige ander mense” merk die Yale teoloog Nora Tisdale (2008:79-87) op. Sommige mense stel belang in die spesifieke Suid-Afrikaanse politieke konteks en geskiedenis en daarom sal die meer betrokke154 romans van Schoeman, waarva...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Vydáno v:Die Reis Gaan Inwaarts s. 207
Hlavní autor: Wepener, Cas
Médium: Kapitola
Jazyk:afrikánština
Vydáno: South Africa African Sun Media 01.07.2017
Vydání:1
ISBN:1928355145, 9781928355144
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:“Alle mense is soos alle ander mense, soos geen ander mense nie en soos sommige ander mense” merk die Yale teoloog Nora Tisdale (2008:79-87) op. Sommige mense stel belang in die spesifieke Suid-Afrikaanse politieke konteks en geskiedenis en daarom sal die meer betrokke154 romans van Schoeman, waarvan Na die geliefde land (Schoeman, 1972) seker die bekendste is, tot hulle spreek terwyl ander lesers weer min daaraan sal hê. Alle mense is soos geen ander mense nie en gevolglik is daar dalk minder mense wat hulself kan verdiep in sekere van Schoeman (1998) se werke soos byvoorbeeld Verliesfontein.155 Al drie die
ISBN:1928355145
9781928355144
DOI:10.2307/j.ctv1nzfwhh.12