Nawoord

“Alle mense is soos alle ander mense, soos geen ander mense nie en soos sommige ander mense” merk die Yale teoloog Nora Tisdale (2008:79-87) op. Sommige mense stel belang in die spesifieke Suid-Afrikaanse politieke konteks en geskiedenis en daarom sal die meer betrokke154 romans van Schoeman, waarva...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:Die Reis Gaan Inwaarts p. 207
Main Author: Wepener, Cas
Format: Book Chapter
Language:Afrikaans
Published: South Africa African Sun Media 01.07.2017
Edition:1
ISBN:1928355145, 9781928355144
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:“Alle mense is soos alle ander mense, soos geen ander mense nie en soos sommige ander mense” merk die Yale teoloog Nora Tisdale (2008:79-87) op. Sommige mense stel belang in die spesifieke Suid-Afrikaanse politieke konteks en geskiedenis en daarom sal die meer betrokke154 romans van Schoeman, waarvan Na die geliefde land (Schoeman, 1972) seker die bekendste is, tot hulle spreek terwyl ander lesers weer min daaraan sal hê. Alle mense is soos geen ander mense nie en gevolglik is daar dalk minder mense wat hulself kan verdiep in sekere van Schoeman (1998) se werke soos byvoorbeeld Verliesfontein.155 Al drie die
ISBN:1928355145
9781928355144
DOI:10.2307/j.ctv1nzfwhh.12