Nawoord

“Alle mense is soos alle ander mense, soos geen ander mense nie en soos sommige ander mense” merk die Yale teoloog Nora Tisdale (2008:79-87) op. Sommige mense stel belang in die spesifieke Suid-Afrikaanse politieke konteks en geskiedenis en daarom sal die meer betrokke154 romans van Schoeman, waarva...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Die Reis Gaan Inwaarts S. 207
1. Verfasser: Wepener, Cas
Format: Buchkapitel
Sprache:Afrikaans
Veröffentlicht: South Africa African Sun Media 01.07.2017
Ausgabe:1
ISBN:1928355145, 9781928355144
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:“Alle mense is soos alle ander mense, soos geen ander mense nie en soos sommige ander mense” merk die Yale teoloog Nora Tisdale (2008:79-87) op. Sommige mense stel belang in die spesifieke Suid-Afrikaanse politieke konteks en geskiedenis en daarom sal die meer betrokke154 romans van Schoeman, waarvan Na die geliefde land (Schoeman, 1972) seker die bekendste is, tot hulle spreek terwyl ander lesers weer min daaraan sal hê. Alle mense is soos geen ander mense nie en gevolglik is daar dalk minder mense wat hulself kan verdiep in sekere van Schoeman (1998) se werke soos byvoorbeeld Verliesfontein.155 Al drie die
ISBN:1928355145
9781928355144
DOI:10.2307/j.ctv1nzfwhh.12