Pastoor August Scheffler in ’n Ander land

Die agterplatteks van ’n Ander land soos uitgegee in Human & Rousseau se Klassiek-reeks van 2006 vat die verhaallyn bondig saam as synde: “Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan, verken die vreemde land, verken sy eie lewe, en doen...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Vydáno v:Die Reis Gaan Inwaarts s. 97
Hlavní autor: Wepener, Cas
Médium: Kapitola
Jazyk:afrikánština
Vydáno: South Africa African Sun Media 01.07.2017
Vydání:1
ISBN:1928355145, 9781928355144
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:Die agterplatteks van ’n Ander land soos uitgegee in Human & Rousseau se Klassiek-reeks van 2006 vat die verhaallyn bondig saam as synde: “Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan, verken die vreemde land, verken sy eie lewe, en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was.” Hierdie een sin som eintlik heeltemal goed die hele roman op, alhoewel die behandeling van enkele karakters en verdere opmerkings sal help om die bespreking wat volg beter in perspektief te plaas. Soos Renders (2002a:159) opmerk
ISBN:1928355145
9781928355144
DOI:10.2307/j.ctv1nzfwhh.8