Pastoor August Scheffler in ’n Ander land
Die agterplatteks van ’n Ander land soos uitgegee in Human & Rousseau se Klassiek-reeks van 2006 vat die verhaallyn bondig saam as synde: “Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan, verken die vreemde land, verken sy eie lewe, en doen...
Gespeichert in:
| Veröffentlicht in: | Die Reis Gaan Inwaarts S. 97 |
|---|---|
| 1. Verfasser: | |
| Format: | Buchkapitel |
| Sprache: | Afrikaans |
| Veröffentlicht: |
South Africa
African Sun Media
01.07.2017
|
| Ausgabe: | 1 |
| ISBN: | 1928355145, 9781928355144 |
| Online-Zugang: | Volltext |
| Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
| Zusammenfassung: | Die agterplatteks van ’n Ander land soos uitgegee in Human & Rousseau se Klassiek-reeks van 2006 vat die verhaallyn bondig saam as synde: “Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan, verken die vreemde land, verken sy eie lewe, en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was.” Hierdie een sin som eintlik heeltemal goed die hele roman op, alhoewel die behandeling van enkele karakters en verdere opmerkings sal help om die bespreking wat volg beter in perspektief te plaas. Soos Renders (2002a:159) opmerk |
|---|---|
| ISBN: | 1928355145 9781928355144 |
| DOI: | 10.2307/j.ctv1nzfwhh.8 |

