Dominee Theophilus Heyns en Danie Steenkamp in Die uur van die engel
In sy outobiografie roep Schoeman die slotsin van ’n Lug vol helder wolke in herinnering, naamlik: “Net die skadu van die wolke beweeg oor die verlate werf, oor die leë pad, en daar het niks meer oorgebly as dit nie, asof die laaste inwoner dood is en die plaas reeds al sy mense verloor het” (Schoem...
Saved in:
| Published in: | Die Reis Gaan Inwaarts p. 125 |
|---|---|
| Main Author: | |
| Format: | Book Chapter |
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
South Africa
African Sun Media
01.07.2017
|
| Edition: | 1 |
| ISBN: | 1928355145, 9781928355144 |
| Online Access: | Get full text |
| Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | In sy outobiografie roep Schoeman die slotsin van ’n Lug vol helder wolke in herinnering, naamlik: “Net die skadu van die wolke beweeg oor die verlate werf, oor die leë pad, en daar het niks meer oorgebly as dit nie, asof die laaste inwoner dood is en die plaas reeds al sy mense verloor het” (Schoeman, 1967:115; Schoeman, 2002a:400). Hieroor merk hy op dat hy ten tyde van die skryf van die sin die betekenis daarvan nog nie verstaan het nie en dat dit ook nie nodig is om ten tyde van die skryf van ’n teks dit te verstaan |
|---|---|
| ISBN: | 1928355145 9781928355144 |
| DOI: | 10.2307/j.ctv1nzfwhh.9 |

