Die twee dominees en Meester in ’n Lug vol helder wolke
In ’n Lug vol helder wolke woon Tant Annie saam met haar dogter Alida as bywoners op die plaas Eindvlei wat behoort aan haar oorlede man, Hendrik, se broer Barend.62 Oom Barend is getroud met Tant Hessie en hulle het ’n seun Kobus en ’n dogter Hesther wat by hulle woon terwyl hulle seun Lood in die...
Uložené v:
| Vydané v: | Die Reis Gaan Inwaarts s. 67 |
|---|---|
| Hlavný autor: | |
| Médium: | Kapitola |
| Jazyk: | Afrikaans |
| Vydavateľské údaje: |
South Africa
African Sun Media
01.07.2017
|
| Vydanie: | 1 |
| ISBN: | 1928355145, 9781928355144 |
| On-line prístup: | Získať plný text |
| Tagy: |
Pridať tag
Žiadne tagy, Buďte prvý, kto otaguje tento záznam!
|
| Shrnutí: | In ’n Lug vol helder wolke woon Tant Annie saam met haar dogter Alida as bywoners op die plaas Eindvlei wat behoort aan haar oorlede man, Hendrik, se broer Barend.62 Oom Barend is getroud met Tant Hessie en hulle het ’n seun Kobus en ’n dogter Hesther wat by hulle woon terwyl hulle seun Lood in die Rebellie63 dood is en hul oudste dogter Hendrina elders woon en getroud is met ’n predikant. Oom Barend is in die eerste deel van die boek sterwend. Met die aanvang van die verhaal is Kobus, die hooffiguur,64 op universiteit, maar moet weens sy |
|---|---|
| ISBN: | 1928355145 9781928355144 |
| DOI: | 10.2307/j.ctv1nzfwhh.7 |

