Oorgangsrituele, ‘dominees’ en die dood fiktiewe ritueel as leesstrategie

In hierdie navorsing word drie boeke gelees deur die lense van ’n baie spesifieke bril. Die aard van hierdie lense waardeur die tekste benader word, te wete die sosiaal-wetenskaplike benadering (fiktiewe ritueel), is die onderwerp van hierdie hoofstuk. Epistemologies gesproke sluit so ’n leesstrateg...

Celý popis

Uložené v:
Podrobná bibliografia
Vydané v:Die Reis Gaan Inwaarts s. 28
Hlavný autor: Wepener, Cas
Médium: Kapitola
Jazyk:Afrikaans
Vydavateľské údaje: South Africa African Sun Media 01.07.2017
Vydanie:1
ISBN:1928355145, 9781928355144
On-line prístup:Získať plný text
Tagy: Pridať tag
Žiadne tagy, Buďte prvý, kto otaguje tento záznam!
Popis
Shrnutí:In hierdie navorsing word drie boeke gelees deur die lense van ’n baie spesifieke bril. Die aard van hierdie lense waardeur die tekste benader word, te wete die sosiaal-wetenskaplike benadering (fiktiewe ritueel), is die onderwerp van hierdie hoofstuk. Epistemologies gesproke sluit so ’n leesstrategie aan by ’n postmoderne hermeneutiese benadering waarin die sogenaamde wêrelde agter die teks en die wêreld binne die teks albei in gesprek gebring word met die wêreld voor die teks ten einde tot interpretasie te kom. Betekenis en interpretasie is dus transaksioneel en gebeur in die interaksie tussen die teks en die leser. Dit beteken dat
ISBN:1928355145
9781928355144
DOI:10.2307/j.ctv1nzfwhh.6