Oorgangsrituele, ‘dominees’ en die dood fiktiewe ritueel as leesstrategie

In hierdie navorsing word drie boeke gelees deur die lense van ’n baie spesifieke bril. Die aard van hierdie lense waardeur die tekste benader word, te wete die sosiaal-wetenskaplike benadering (fiktiewe ritueel), is die onderwerp van hierdie hoofstuk. Epistemologies gesproke sluit so ’n leesstrateg...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:
Bibliographische Detailangaben
Veröffentlicht in:Die Reis Gaan Inwaarts S. 28
1. Verfasser: Wepener, Cas
Format: Buchkapitel
Sprache:Afrikaans
Veröffentlicht: South Africa African Sun Media 01.07.2017
Ausgabe:1
ISBN:1928355145, 9781928355144
Online-Zugang:Volltext
Tags: Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
Beschreibung
Zusammenfassung:In hierdie navorsing word drie boeke gelees deur die lense van ’n baie spesifieke bril. Die aard van hierdie lense waardeur die tekste benader word, te wete die sosiaal-wetenskaplike benadering (fiktiewe ritueel), is die onderwerp van hierdie hoofstuk. Epistemologies gesproke sluit so ’n leesstrategie aan by ’n postmoderne hermeneutiese benadering waarin die sogenaamde wêrelde agter die teks en die wêreld binne die teks albei in gesprek gebring word met die wêreld voor die teks ten einde tot interpretasie te kom. Betekenis en interpretasie is dus transaksioneel en gebeur in die interaksie tussen die teks en die leser. Dit beteken dat
ISBN:1928355145
9781928355144
DOI:10.2307/j.ctv1nzfwhh.6