Oorgangsrituele, ‘dominees’ en die dood fiktiewe ritueel as leesstrategie
In hierdie navorsing word drie boeke gelees deur die lense van ’n baie spesifieke bril. Die aard van hierdie lense waardeur die tekste benader word, te wete die sosiaal-wetenskaplike benadering (fiktiewe ritueel), is die onderwerp van hierdie hoofstuk. Epistemologies gesproke sluit so ’n leesstrateg...
Uloženo v:
| Vydáno v: | Die Reis Gaan Inwaarts s. 28 |
|---|---|
| Hlavní autor: | |
| Médium: | Kapitola |
| Jazyk: | afrikánština |
| Vydáno: |
South Africa
African Sun Media
01.07.2017
|
| Vydání: | 1 |
| ISBN: | 1928355145, 9781928355144 |
| On-line přístup: | Získat plný text |
| Tagy: |
Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
|
| Shrnutí: | In hierdie navorsing word drie boeke gelees deur die lense van ’n baie spesifieke bril. Die aard van hierdie lense waardeur die tekste benader word, te wete die sosiaal-wetenskaplike benadering (fiktiewe ritueel), is die onderwerp van hierdie hoofstuk. Epistemologies gesproke sluit so ’n leesstrategie aan by ’n postmoderne hermeneutiese benadering waarin die sogenaamde wêrelde agter die teks en die wêreld binne die teks albei in gesprek gebring word met die wêreld voor die teks ten einde tot interpretasie te kom. Betekenis en interpretasie is dus transaksioneel en gebeur in die interaksie tussen die teks en die leser. Dit beteken dat |
|---|---|
| ISBN: | 1928355145 9781928355144 |
| DOI: | 10.2307/j.ctv1nzfwhh.6 |

