Huldeblyk aan 'n blymoedige gewer
Toe Danie Botha aan die einde van 2014 op voorstel van Nicol Stassen besluit het om as samesteller op te tree vir ''n huldigingsbundel aan Hennie Aucamp', het hy egter besluit dat letterkundige bydraes met ontledings van Aucamp se werk buite die raamwerk van so 'n projek sou val....
Uloženo v:
| Vydáno v: | Literator Ročník 38; číslo 1; s. e1 - e2 |
|---|---|
| Hlavní autor: | |
| Médium: | Book Review Journal Article |
| Jazyk: | afrikánština |
| Vydáno: |
Potchefstroom
AOSIS (Pty) Ltd
01.01.2017
AOSIS |
| ISSN: | 0258-2279, 2219-8237 |
| On-line přístup: | Získat plný text |
| Tagy: |
Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
|
| Shrnutí: | Toe Danie Botha aan die einde van 2014 op voorstel van Nicol Stassen besluit het om as samesteller op te tree vir ''n huldigingsbundel aan Hennie Aucamp', het hy egter besluit dat letterkundige bydraes met ontledings van Aucamp se werk buite die raamwerk van so 'n projek sou val. Die persoonlike en openhartige wyse waarop Bakkes in sy bydrae oor Hennie Aucamp se seksualiteit skryf, bied 'n blik op die skrywer wat tot 'n groot mate in ander bydraes (met die moontlike uitsondering van dié van Danie Botha) ontbreek. 'n Latere bydrae in die bundel wat duidelik ook tot hierdie 'afdeling' behoort, is Amanda Botha se indrukke van 'n sesdaagse besoek wat sy saam met Hennie aan die wêreld van sy kinder- en jeugtyd gebring het as deel van 'n dokumentêre televisieprogram wat sy in 1989 oor hom gemaak het. Marina Keet (Grut) dink op nostalgiese wyse terug aan haar studentejare op Stellenbosch saam met ' the boys ': Enrique Breytenbach, Paul Roux en Hennie Aucamp; Monica Breed besin as radio-uitsaaier oor Hennie se bemoedigende kommentaar op haar voorlesing van sy kortverhale en Margot Luyt vertel van alles wat sy as aktrise, voorleser, radiopersoonlikheid en beoordelaar by Aucamp geleer het. |
|---|---|
| Bibliografie: | content type line 1 SourceType-Scholarly Journals-1 ObjectType-Review-1 |
| ISSN: | 0258-2279 2219-8237 |
| DOI: | 10.4102/lit.v38i1.1318 |