Uit 'Tinboektoe toe'

Ek wou nog vra: "Gaan dit goed?" Maar hulle was so haastig dat ek hul skaars kon groet! (*Gepubliseer in Rymreise, saamgestel deur Adinda Vermaak en Pieter Strauss, Nasou Via Afrika 2010) Op reis is jy soms alleen en soms ontmoet jy ander, maak jy vriende langs die pad wat jou laat talm, w...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:Literator Vol. 33; no. 1; pp. 1 - e2
Main Author: Greyling, S F (Franci
Format: Journal Article
Language:Afrikaans
Published: Potchefstroom AOSIS (Pty) Ltd 01.11.2012
AOSIS
ISSN:0258-2279, 2219-8237
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Ek wou nog vra: "Gaan dit goed?" Maar hulle was so haastig dat ek hul skaars kon groet! (*Gepubliseer in Rymreise, saamgestel deur Adinda Vermaak en Pieter Strauss, Nasou Via Afrika 2010) Op reis is jy soms alleen en soms ontmoet jy ander, maak jy vriende langs die pad wat jou laat talm, wat dalk 'n wyle saamreis, stories en avonture deel, of selfs 'n nuwe koers aanwys. (Lees hierdie versie van onder na bo) " T i n k , tink, tink, tink, tink!" verby. gly en glip hy onder sy vlerke uit toe aasvoël aan die wolke raak Tinktinkie het 'n plan gemaak: - net aasvoël in die bloue lug - maar een vir een val hul terug almal laat die vlerke klap Uil en volstruis, arend en flap by almal verby?" "Kan die hoogste vlieg "Wie van ons?" het die voëls gestry, Die voëls kies 'n koning Noord oor die Vaalrivier na Transvaal, oos oor die draak se rug na Natal, deur die einders van die dorsland, teen die grense van die koors, lê die spore van 'n wa. Bron: Hierdie afdruk word gebruik met toestemming van die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus), Suid-Afrika Author: S.F. (Franci) Greyling1 Affiliation: 1Faculty of Arts, School of Languages, North-West University, South Africa Email: franci.greyling@nwu.ac.za Postal address:
Bibliography:SourceType-Scholarly Journals-1
ObjectType-General Information-1
content type line 14
ISSN:0258-2279
2219-8237
DOI:10.4102/lit.v33i1.394