Die onderrig van taalhandelinge: voorstelle met betrekking tot metodologie
Ten einde die problematiek ten opsigte van die onderrig van taalhandelinge te oorkom, word metodes voorgestel wat korreleer met die wyse waarop die leerproses by volwassenes plaasvind. Die eienskappe van kommunikatiewe onderrig word uiteengesit. Dit word opgevolg deur 'n uiteensetting van onder...
Gespeichert in:
| Veröffentlicht in: | South African Journal of African Languages Jg. 17; H. 1; S. 22 - 33 |
|---|---|
| Hauptverfasser: | , |
| Format: | Journal Article |
| Sprache: | Afrikaans Englisch |
| Veröffentlicht: |
Taylor & Francis Group
01.01.1997
|
| ISSN: | 0257-2117, 2305-1159 |
| Online-Zugang: | Volltext |
| Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
| Zusammenfassung: | Ten einde die problematiek ten opsigte van die onderrig van taalhandelinge te oorkom, word metodes voorgestel wat korreleer met die wyse waarop die leerproses by volwassenes plaasvind. Die eienskappe van kommunikatiewe onderrig word uiteengesit. Dit word opgevolg deur 'n uiteensetting van onderrigmetodes wat onder meer die volgende insluit: samestelling van 'n vloeidiagram; redigering van taalhandelinge; aanduiding of taalhandelinge formeel of informeel is; uitwysing van irrelevante woorde; transformasie; uitbreiding; integrasie; herformulering; sametrekking; eggo van taalhandelinge; soeke na onpare; voorsiening van ontbrekende inligting; diktee; konstruering van 'n dialoog na aanleiding van 'n parafrase en 'n sekwensie van prente; en, ten slotte, 'n rolspel. |
|---|---|
| ISSN: | 0257-2117 2305-1159 |
| DOI: | 10.1080/02572117.1997.10587159 |