Die onderrig van taalhandelinge: voorstelle met betrekking tot metodologie

Ten einde die problematiek ten opsigte van die onderrig van taalhandelinge te oorkom, word metodes voorgestel wat korreleer met die wyse waarop die leerproses by volwassenes plaasvind. Die eienskappe van kommunikatiewe onderrig word uiteengesit. Dit word opgevolg deur 'n uiteensetting van onder...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Vydáno v:South African Journal of African Languages Ročník 17; číslo 1; s. 22 - 33
Hlavní autoři: Duyvené de Wit, Helene E., Ntuli, R. M.
Médium: Journal Article
Jazyk:afrikánština
angličtina
Vydáno: Taylor & Francis Group 01.01.1997
ISSN:0257-2117, 2305-1159
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:Ten einde die problematiek ten opsigte van die onderrig van taalhandelinge te oorkom, word metodes voorgestel wat korreleer met die wyse waarop die leerproses by volwassenes plaasvind. Die eienskappe van kommunikatiewe onderrig word uiteengesit. Dit word opgevolg deur 'n uiteensetting van onderrigmetodes wat onder meer die volgende insluit: samestelling van 'n vloeidiagram; redigering van taalhandelinge; aanduiding of taalhandelinge formeel of informeel is; uitwysing van irrelevante woorde; transformasie; uitbreiding; integrasie; herformulering; sametrekking; eggo van taalhandelinge; soeke na onpare; voorsiening van ontbrekende inligting; diktee; konstruering van 'n dialoog na aanleiding van 'n parafrase en 'n sekwensie van prente; en, ten slotte, 'n rolspel.
ISSN:0257-2117
2305-1159
DOI:10.1080/02572117.1997.10587159