Die implementering van ervaringsleer tydens grammatika-onderrig

Akademiese sukses word deur verskeie faktore bei'nvloed, onder andere sosio-ekonomiese faktore, opvoedkundige milieu, motivering, selfkonsep, fase van intellektuele ontwikkeling, studiemetodes, persoonlikheid en leerstyle. Die aard van die onderrigproses het ook verreikende implikasies vir suks...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Vydáno v:South African Journal of African Languages Ročník 13; číslo 3; s. 67 - 73
Hlavní autor: Duyvené de Wit, Helene E.
Médium: Journal Article
Jazyk:afrikánština
angličtina
Vydáno: Taylor & Francis Group 01.01.1993
ISSN:0257-2117, 2305-1159
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:Akademiese sukses word deur verskeie faktore bei'nvloed, onder andere sosio-ekonomiese faktore, opvoedkundige milieu, motivering, selfkonsep, fase van intellektuele ontwikkeling, studiemetodes, persoonlikheid en leerstyle. Die aard van die onderrigproses het ook verreikende implikasies vir suksesvolle leer. Die uitsluitlike aanwending van die dosentgesentreerde lesing as enigste onderrigmetode is nie 'n waarborg dat studente maksimaal sal leer nie. In hierdie artikel word 'n pleidooi vir die aanvulling van die grammatikaperiode deur die implementering van studentgerigte ervaringsleer gelewer. Ervaringsgerigte metodes word omskiyf en gedefinieer. Daarop volg 'n uiteensetting van die voordele van ervaringsleer asook die besware daarteen. Ter afsluiting word voorbeelde van ervaringsleer tydens die grammatikaperiode in die Afrikatale voorsien.
ISSN:0257-2117
2305-1159
DOI:10.1080/02572117.1993.10586967