Ntlo ya monna yo mongwe as moraliteitstorie
Nilo ya monna yo mongwe deur Lebopa is een van die bevredigendste saamgestelde speurverhale in Sepedi. Die verhaal vorm 'n verweefde netwerk van gegewens wat tot 'n verrassende ontknoping lei. Die skokeffek waarmee die verhaal eindig word deur twee basiese storievertelstrategieë bewerkstel...
Gespeichert in:
| Veröffentlicht in: | South African Journal of African Languages Jg. 22; H. 1; S. 21 - 27 |
|---|---|
| 1. Verfasser: | |
| Format: | Journal Article |
| Sprache: | Afrikaans |
| Veröffentlicht: |
Taylor & Francis Group
01.01.2002
|
| ISSN: | 0257-2117, 2305-1159 |
| Online-Zugang: | Volltext |
| Tags: |
Tag hinzufügen
Keine Tags, Fügen Sie den ersten Tag hinzu!
|
| Zusammenfassung: | Nilo ya monna yo mongwe deur Lebopa is een van die bevredigendste saamgestelde speurverhale in Sepedi. Die verhaal vorm 'n verweefde netwerk van gegewens wat tot 'n verrassende ontknoping lei. Die skokeffek waarmee die verhaal eindig word deur twee basiese storievertelstrategieë bewerkstellig, naamlik, (a) die gebruik van 'n naamlose Verteiler wat sake waameem en weergee, maar sonder om die geheime mag te benoem wat die gebeure laat plaasvind, en (b) die vertragrag van die openbaarmaking van die ware aard van die kritiese omstandighede wat die probleemsituasie omgewe wat deur Lebopa bespreek word. |
|---|---|
| ISSN: | 0257-2117 2305-1159 |
| DOI: | 10.1080/02572117.2002.10587495 |