Ntlo ya monna yo mongwe as moraliteitstorie

Nilo ya monna yo mongwe deur Lebopa is een van die bevredigendste saamgestelde speurverhale in Sepedi. Die verhaal vorm 'n verweefde netwerk van gegewens wat tot 'n verrassende ontknoping lei. Die skokeffek waarmee die verhaal eindig word deur twee basiese storievertelstrategieë bewerkstel...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Vydáno v:South African Journal of African Languages Ročník 22; číslo 1; s. 21 - 27
Hlavní autor: Groenewald, P. S.
Médium: Journal Article
Jazyk:afrikánština
Vydáno: Taylor & Francis Group 01.01.2002
ISSN:0257-2117, 2305-1159
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:Nilo ya monna yo mongwe deur Lebopa is een van die bevredigendste saamgestelde speurverhale in Sepedi. Die verhaal vorm 'n verweefde netwerk van gegewens wat tot 'n verrassende ontknoping lei. Die skokeffek waarmee die verhaal eindig word deur twee basiese storievertelstrategieë bewerkstellig, naamlik, (a) die gebruik van 'n naamlose Verteiler wat sake waameem en weergee, maar sonder om die geheime mag te benoem wat die gebeure laat plaasvind, en (b) die vertragrag van die openbaarmaking van die ware aard van die kritiese omstandighede wat die probleemsituasie omgewe wat deur Lebopa bespreek word.
ISSN:0257-2117
2305-1159
DOI:10.1080/02572117.2002.10587495