Die bruikbaarheid van Kolb se model vir Afrikataalonderrig

Onvoldoende taalverwerwing in 'n praktiesgerigte taalkursus vir nie-moedertaalsprekers, kan aan verskeie faktore toegeskryf word, onder andere die uitsluitlike aanwending van die dosentgesentreerde lesing en die verontagsaming van die wyse waarop die leerproses plaasvind. 'n Pleidooi word...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Vydáno v:South African Journal of African Languages Ročník 14; číslo 4; s. 141 - 154
Hlavní autor: Duyvené de Wit, Helene E.
Médium: Journal Article
Jazyk:afrikánština
angličtina
Vydáno: Taylor & Francis Group 01.01.1994
ISSN:0257-2117, 2305-1159
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:Onvoldoende taalverwerwing in 'n praktiesgerigte taalkursus vir nie-moedertaalsprekers, kan aan verskeie faktore toegeskryf word, onder andere die uitsluitlike aanwending van die dosentgesentreerde lesing en die verontagsaming van die wyse waarop die leerproses plaasvind. 'n Pleidooi word gelewer vir die implementering van Kolb se ervaringsleermodel wat gebaseer is op navorsing uit sielkunde, filosofie en fisiologie. Die nadele van die eksklusiewe aanwending van die dosentgesenteerde lesingmetode kan nie oorbeklemtoon word nie. Die doel van die artikel is ora aan te toon dat Kolb se studentgerigte model ook suksesvol vir taalonderrig geïmplementeer kan word. Dit neem die aard van die leerproses by die volwassene in ag, asook die wyse waarop die dosent die leerproses deur sy onderrig kan bevorder. Dit word ook as 'n sintese vir 'n verskeidenheid, en selfs uiteenlopende onderrigbenaderings, voorgehou.
ISSN:0257-2117
2305-1159
DOI:10.1080/02572117.1994.10587043