n Praktiesgerigte kursus: voorstelle vir vernuwing

Die onderrig van 'n taal aan die hand van die grammatikavertaal-benadering, word nie meer in die Toegepaste Linguistiek aanvaar nie. Die uitsluitlike aanwending van die lesing as die enigste onderrigmetode is ook verouderd. 'n Pleidooi vir vernuwing ook in die Afrikatale word in hierdie ar...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Vydáno v:South African Journal of African Languages Ročník 14; číslo 2; s. 48 - 58
Hlavní autor: Duyvené de Wit, Helene E.
Médium: Journal Article
Jazyk:afrikánština
angličtina
Vydáno: Taylor & Francis Group 01.01.1994
ISSN:0257-2117, 2305-1159
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:Die onderrig van 'n taal aan die hand van die grammatikavertaal-benadering, word nie meer in die Toegepaste Linguistiek aanvaar nie. Die uitsluitlike aanwending van die lesing as die enigste onderrigmetode is ook verouderd. 'n Pleidooi vir vernuwing ook in die Afrikatale word in hierdie artikel gelewer. 'n Kurrikulumontwikkelingsiklus word as 'n rigtingaanwyser in 'n doolhof van navorsingsliteratuur voorgestel. Na aanleiding van die kurrikulumontwikkelingsiklus word aangetoon dat 'n situasie-analise, doelformulering, leerstofseleksie, leerervarings en leergeleenthede, asook evaluering, komponente is wat aandag moet geniet by vernuwing in onderrig.
ISSN:0257-2117
2305-1159
DOI:10.1080/02572117.1994.10587030