n Praktiesgerigte kursus: voorstelle vir vernuwing
Die onderrig van 'n taal aan die hand van die grammatikavertaal-benadering, word nie meer in die Toegepaste Linguistiek aanvaar nie. Die uitsluitlike aanwending van die lesing as die enigste onderrigmetode is ook verouderd. 'n Pleidooi vir vernuwing ook in die Afrikatale word in hierdie ar...
Saved in:
| Published in: | South African Journal of African Languages Vol. 14; no. 2; pp. 48 - 58 |
|---|---|
| Main Author: | |
| Format: | Journal Article |
| Language: | Afrikaans English |
| Published: |
Taylor & Francis Group
01.01.1994
|
| ISSN: | 0257-2117, 2305-1159 |
| Online Access: | Get full text |
| Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | Die onderrig van 'n taal aan die hand van die grammatikavertaal-benadering, word nie meer in die Toegepaste Linguistiek aanvaar nie. Die uitsluitlike aanwending van die lesing as die enigste onderrigmetode is ook verouderd. 'n Pleidooi vir vernuwing ook in die Afrikatale word in hierdie artikel gelewer. 'n Kurrikulumontwikkelingsiklus word as 'n rigtingaanwyser in 'n doolhof van navorsingsliteratuur voorgestel. Na aanleiding van die kurrikulumontwikkelingsiklus word aangetoon dat 'n situasie-analise, doelformulering, leerstofseleksie, leerervarings en leergeleenthede, asook evaluering, komponente is wat aandag moet geniet by vernuwing in onderrig. |
|---|---|
| ISSN: | 0257-2117 2305-1159 |
| DOI: | 10.1080/02572117.1994.10587030 |