Berigte uit die Dorsland en ander pioniersgewestes

"Kort ná sy aanstelling as lektor op Stellenbosch het die historikus P.J. van der Merwe aandag begin skenk aan die Noordweste. Die gebied was destyds grootliks onbekend aan mense buite dié geweste. Soos vandag nog was daar destyds onsekerheid oor die grense van dié streek en sy sub-streke … Ber...

Celý popis

Uloženo v:
Podrobná bibliografie
Hlavní autor: van der Merwe, P. J
Médium: E-kniha
Jazyk:afrikánština
angličtina
Vydáno: Stellenbosch African Sun Media 17.07.2017
Vydání:1
Témata:
ISBN:9780620747424, 0620747420
On-line přístup:Získat plný text
Tagy: Přidat tag
Žádné tagy, Buďte první, kdo vytvoří štítek k tomuto záznamu!
Popis
Shrnutí:"Kort ná sy aanstelling as lektor op Stellenbosch het die historikus P.J. van der Merwe aandag begin skenk aan die Noordweste. Die gebied was destyds grootliks onbekend aan mense buite dié geweste. Soos vandag nog was daar destyds onsekerheid oor die grense van dié streek en sy sub-streke … Berigte uit die Dorsland, wat sy dogter, Margaretha Schäfer, saamgestel het, bevat meer as 200 tydskrif- en koerantartikels uit sy pen. Die artikels, gebaseer op sy onderhoude en waarnemings, bied ’n rykdom aan belangrike inligting, wat hy versamel het tydens twee uitgebreide besoeke aan die Noordweste en omliggende dele … Lank voor die meeste historici het hy besef dat ’n persoonlike onderhoud met iemand wat ’n bepaalde ervaring gehad het ’n waardevolle historiese bron kan wees. Dit was egter noodsaaklik om die getuienis te toets en met die getuienis van ander mense te kontroleer. Die artikels in Die Burger, Die Huisgenoot, Landbouweekblad en Sarie Marais word vergesel van uitstekende foto’s wat Van der Mewe met sy kamera geneem het.’" - Hermann Giliomee
ISBN:9780620747424
0620747420
DOI:10.2307/j.ctv1nzfwj1